Modulekode | LCC 723 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Nie aangebied in 2014 nie Keuse van verskynsels en konsepte soos: die problematiek van die begrip “postkolonialiteit/postkolonialisme” in verhouding tot kolonialisme en postmodernisme; globalisering en neokolonialisme; kulturele imperialisme; grondleggers van postkoloniale studie; Eurosentriese diskoers; ideologie; hegemonie; meesternarratief van Westerse imperialisme; hibridisering; die “subaltern” as subjek; terug- en herskrywing; versetliteratuur; postkolonialisme en feminisme; postkolonialisme en Suid-Afrika; kanons; studie van relevante tekste uit die wêreldletterkunde. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App